Dus weer tyd om jou te kom geniet by Santos Express Train.Dinsdag en dit is BINGO tyd. Maak jou gereed en wees 18h30 in die Santos Express Train kroeg .Kry vroeg n sitplek en bestel ietsie te drink en om te eet.Van Sushi tot lekker hotmud poeringggg.…

See more